Image

JobaSkool

Joue skool se datavennoot

JobaSkool wil die skoolhoof bystaan met dataverwerking en data-analise van die magdom data beskikbaar in die skool se datastelsel.

  • JobaSkool modules integreer met SASams – dit trek data en plaas data terug in Sams.
  • Joba lewer ook 'n Konsultasiediens aan skole met hulp om ad hoc verslae saam te stel.

Modules

(Modules voer data terug na Sams)

Afwesighede: daaglikse inlees deur onderwyser in die klaskamer vanaf selfoon.

Handboeke: Uitreik van handboeke per strepieskode by die boekstoor of vanaf die klaskamer.

Verslagstelsel: Dissiplinêre stelsel

Whatsapp versending: Module is onder ontwikkeling om whatsapp direk vanaf JobaSkool na ouers of leeringe te stuur.

Data-analise: Module is onder ontwikkeling om 'n verslagbord met visuele statistiese ontledings vir die skoolhoof te ontwikkel.

Ander modules in die Joba reeks:

Joba Atletiek

JobaBib (Mediasentrum) - biblioteekstelsel
JobaRoster - diens - om skoolroosters te pak.

Kontak dr Johan Badenhorst by joba(by)joba.co.za